{"product_id":"sasol-300-maklik-sigbare-voels-in-suider-afrika","title":"Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003eHierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorv oëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVir elke voël bied die boek:\u003cbr\u003e\n* Eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;’ ‘identifiseer dit’ en ‘verstaan dit’\u003cbr\u003e\n* Illustrasies en foto’s in volkleur\u003cbr\u003e\n* ’n Verspreidingskaart\u003cbr\u003e\n* Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en  ander Afrika-tale\u003cbr\u003e\n* Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes\u003cbr\u003e\n* Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eISBN 9781775841722\u003cbr\u003e\nFormat Paperback\u003cbr\u003e\nPublished September 2015\u003cbr\u003e\nAuthors Chevonne Reynolds, Nicholas Tye\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eAlso availabl ein English as Sasol 300 Easy-to-See Birds in Southern Africa\u003c\/p\u003e","brand":"Struik Nature","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45968039051461,"sku":"9781775841722","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2294\/4179\/files\/gardening-books-sasol-300-maklik-sigbare-voels-in-suider-afrika-1_0a5bb245-4820-410a-bf51-2fdbe1052a52.jpg?v=1775657417","url":"https:\/\/ubuntuberg.com\/products\/sasol-300-maklik-sigbare-voels-in-suider-afrika","provider":"Ubuntuberg Farms","version":"1.0","type":"link"}